Hanru Niemand - Gedaantespel
Hanru Niemand - Gedaantespel

luister download/stream: Gedaantespel deur Hanru Niemand

'Gedaantespel’ is geskryf as `n enkele verhalende gedig. Dit vertel die verhaal van `n held se sending om `n prinses te red van die bose Bosnar, wat haar uit die ou koning se paleis ontvoer het. Die koning stuur die held op sy sending met drie towerneute, wat hom in staat stel om van gedaante te verwissel. Die held is dapper en sterk, maar stom, en die Bosnar is veel slinkser as hy en het ook toorkrag van sy eie...

Die verhaal raak temas aan van lyding en verlies, hoe die pad na heelword noodwendig deur selfopoffering loop, en hoe die herstel van lewensin die oorskreiding van die self noodsaak.

Resensie van Gedaantespel deur Koos Kombuis: