Philip de Vox op Die Wasgoedlyn
Philip de Vox op Die Wasgoedlyn

luister download/stream: Philip de Vos op Die Wasgoedlyn

Philip de Vos, wat 'n lieflike mens, kom kuier een dag by Die Wasgoedlyn en laat ons met 'n paar gedigte opgeneem.  Daarna het Riku so bietjie kitaar gespeel, 'n paar note opgeneem.  Steeds later is meer en meer instrumente op die gedigte neergelê.  Die resultate, as ons as Die Wasgoedlyn nou self mag sê, is ietsie besonders wat ons baie dankbaar is nou bestaan.  Dis basis waaroor dit alles gaan.  Baie dankie vir daai lieflike kuier Philip, en dankie vir al die verse! Love you always!