Riku Lätti - Akoesties
Riku Lätti - Akoesties

Akoesties is Riku Lätti se mees gestroopte album.  Dit is 'n kompilasie van sy mees bekende vroeër werke aangepas vir 'n solo teaterprogram soos Riku gereeld in Europa opgetree het: Riku alleen wat sing en homself begelei op klavier en akoestiese kitaar.  

Interessant omtrent die album, behalwe vir Me and Mr. Sane, was dit die album waarmee Riku die minste ure aan gewerk het en het sover, overal in Europa, die heel meeste verkoop.

 Recorded by Peter Auret.