Säom - Live in Antwerp
Säom - Live in Antwerp

Listen/Luister: Säom, een Avond in de Buster (Live)

Säom is:
  • Riku Lätti - Singer-songwriter, guitar, piano
  • Guy Lucas - Elektriese guitar
  • Robert van der Laar - Drums
  • Sam Kaert - Bas

Hierdie was 'n Dinsdagaand, my laaste Dinsdag in België vir 'n baie lang tyd.  Die Conservatorium in Anstwerp gebruik die club Dinsdaeaande, maar hulle was besig met eksamen.  Ek was klaar met 'n toer op pad huis toe 'n bier gaan drink by De Buster, en hulle het gesê die stage is ons s'n en hulle het die hele gig opgeneem.  Hulle almal is AWESOME AWESOME PEOPLE!!!

Dankie vir Alles