Moet ek glo ek het die spoor verloor, of is dit hoe dinge maar verloop

as ek kon se wat jy van my wou hê, sou ons dalk 'n beter lewe hê

as ek kon weet wat dit is wat ek moet wees, o as jy kon vertel

daar's 'n nommer om te bel vir geluk in die verhaal

praat ek die regte taal is ons roetes reeds bepaal

is dit dan so bestem of is alles net wasem in die wind

 

as jy kan se waar die waarheid lê, sal jou pad oopval soos 'n boek

en in jou woord sal jy jouself bevind, wat jou siel tot mensewees verbind

as jy kan praat soos jou hart wil praat

en as jy kon se wat tussen woorde lê

praat jy met die Oom alles wat jy sê en hy ken jou naam

hy weet van jou bestaan en alles eensklaps sin

 

ooo neem my saam

is dit die punt om vir ewig te bly staan