As jy jouself  verloor

as jou oë toe gaan

as jy vergaan

oor die aarde dans

as 'n nuwe ding opstaan

as jy gaan

neem my saam

 

As jy jouself verloor

as jy die wind inwals

as jy verdwyn verskyn

jy transformer

 

Hier is tyd en plek een ding

Hier gebeur als gelyk

Als is gelyk

 

As jy jouself verloor

as jy die wind inwals

As jy jou kind leer ken

en jy verdwyn verskyn

jy transformer