Blom (Radio Lava version)

Ons, ons was al hier
Met ’n vorige keer
Het ons besluit ons kom dalk weer
Wens, wens ons kon weer so sê
Maar ons beide weet
Tyd het van ons vergeet

Jy, jy wou aan my belei
Maar ek het stil gebly
Ek is geneig om weg te bly
Wens, wens jy wou weer iets sê
Maar ons beide weet
Dan sal ek weer laag lê

Weet jy is ’n blom
Jou tyd sal kom
Jou son sal wel verskyn

Weet jy is ’n blom
Jou dag sal kom
Jou son sal wel verskyn

Blom (Akoesties)