Cm#

Sy kom voor sy is buite beheer

Sy het n lang stamboom en n langer geweer

A

Sy het haarself so lief sy kry n knop in die keel

Sy het die groot belief dat sy niemand verveel

 

C#m

Sy is n kunstenaar en sy woeker daarmee

Sy het die liewe Heer om haar pinkie ek sweer

      A

Sy het hul almal mal hulle almal ‘t geval

Hulle kruip daar voor haar voete en sal nou moet betaal

  F#m

Sy is ‘n idioot maar haar drome is groot

sy het gewillige soldate met gewere vol lood

      G#

Sy is haar eie mens met haar eie geloof

en sy’s besig om die mensdom van hul sinne te roof

 

         A   B

Maar sit jouself bietjie in haar skoen 

E       G#

Miskien sal jy dieselfde doen

A B

Vaar teen die stroom en jy sal besef

      E         G#

Miskien trek jy die kortste end  

    A B

Jy swem nou liewer met die stroom

    E G#

jy leef die lewe in ‘n droom

  A     B         E

sal haar nimmer nooit vergeet nie

     G#     A          B         E

Jy weet nie hoe jy haar ooit kan los nie

 

       C#m  

Hier kom sy oor die see

     A

tot reg hier by jou

                   C#m

Sy soek die suiwerste bloed om haar diere te voed

Sy openbaar haar hart, maar  dis bitterlik swart 

A

Sy het gal gebraak oor Jan Rap en sy pêl

hulle hou haar opgehemel nou sit hul met die hel

A       B

Sê my jy’s immuun teen lyding

      E

want hier kom ‘n tyding

G#

sy stel jou ter syde

A

sy’s al in jou weefsel

      B

die woorde wat jy prewel

E

sy’s al in die wasem 

          G#

van jou eie asem

 

         A   B

Maar sit jouself bietjie in haar skoen 

E       G#

Miskien sal jy dieselfde doen

A B

Vaar teen die stroom en jy sal besef

      E         G#

Miskien trek jy die kortste end  

    A B

Jy swem nou liewer met die stroom

    E G#

jy leef die lewe in ‘n droom

  A     B         E

sal haar nimmer nooit vergeet nie

     G#     A          B         E

Jy weet nie hoe jy haar ooit kan los nie