from the album: Kingston and the Rasta

No matter what the world may say or do
I'll always love you
Don't you ever ask me why I do
I Love you

No matter what your friends may say or be
I love thee
Nobody ever needs to know, but I do
I love you

Churchil Naudé
Dan wen ek jou, dan verloor ek jou
Dan vat jy nie note van my nie maar dis mos die eb en flow
Dan tjek jy weer my phone en delete weer all the names
Dan raak ek moeg vir die games
Cause dit stays the sames
Want die liefde is alles
Dis hoekom almal mal is
Dis toekom die liefde nie notice vat van die vel se colours
Ontmoet my in die velde van verlange
Sodat die rose die kleur kan kry van jou wange
Die orange laat my vergeet wat die wêreld sê
Asof ek rêrig care, want ek wil net vir jou hê
Vergewe tog maar die diewe wie so harte steel
Dinge kan skeet loop en dat sit jy met n hart te veel
En die trane deel
En wat jou vrinne sê
Soek 'n skouer en dan kyk jy waste vrinne care
Niemand hoef te weet nie
Hoe ons so tjoklits eet nie
Kyk hoe loer hulle vir ons
Die wêreld is nog nooit gereed nie

Victor
No matter what the world may say or do
I'll always love you
Don't you ever ask me why I do
I Love you

Churchil
Al die dinge wat 'n man moet doen om aandag te kry
Dit kos net een stro dan snel ons weer oor jou eks
Oor 'n sms teks
Dan weet ek weer wat kom next
Misverstande, deure wat toeklap en geen seks
Oe, jou blerrie heks, jy neem dan dastiese stappe
En die familie chime weer in dan lê my naam weer op lappe
En die hond kry my supper
Verskoon my tog terwyl ek my 'n doppie gooi
Terwyl jy nog so lelik skel
Vir wyn maak alles mooi
Ek blame daai ouwe kooi
met sy sagte springe
Want ek klim net in en slaap
En dan raak ek agter met my kamerdinge
Ai, die vuil kyke
O, die verbittering
Want ek weet die voëtltjies gaan weer op my venster sing
Want ons is nag en dag
Jy gaan tog vir my jokes weer lag
Vir jou sal ek die wêreld gee
As dit alles myne was
Want jy's my Aspoestertjie
Die enigste schoen wat my voet sal pas

No matter what the world may say or do
I'll always love you
Don't you ever ask me why I do
I Love you

No matter what your friends may say or be
I love thee
Nobody ever needs to know, but I do
I love you