Jy sal vir haar sê wat ek wil hê
Dit by haar kry, sy sal verstaan
Sal sy verstaan, hoe dan nou

Lank voor
Daar 'n Superman was
Lank voor
Ons die sterre kan tel 

Lank voor
My verbeurde lewe

Toe reeds
Het ek die aarde bestel
Ek stap verveeld die strate in en vra vir God om jou te bring
Om jou te bring

Sy sê ek slaap, dat jy slaap alreeds
Maar hoe huil die see van vrees
Onder haar

Jy sal vir haar sê wat ek wil hê, dit by haar kry
Jy sal vir haar sê wat ek wil hê, dit by haar kry, sy sal verstaan
Sal sy verstaan, hoe dan nou
Hoe dan nou
Sal sy verstaan

Lank voor daar 'n Superman was
Lank voor daar 'n Superman was
Lank voor ons die sterre kan tel
Lank voor, voor ons die sterre nog kan tel

Lank voor daar 'n Superman was
'n Superman was
Lank voor ons die sterre kan tel
Sterre kan tel