As tyd kon tik

net soos 'n woord aan maat verstik

dan sou ek my lewe meet

en van nou bestaan vergeet

 

As taal kon praat 

net soos die sin deurmekaar kon raak

dan sou ek boeke skryf 

en met niks my tyd verdryf

 

jy's niks nie, niks nie as jy niks het wat jy bemin nie

jy's niemand, o niemand as jy niks het om oor te sing nie

jy's niks nie, niks nie as jy niks het wat jy bemin nie

jy's niemand, o niemand as jy niks het om oor te sing nie

 

official music video

live