soos gesien deur Jackie Lätti
soos gesien deur Jackie Lätti

Hierdie foto is geneem kort nadat kinders om Riku saamgedrom het omdat hy 'n rooi fluitjie gespeel het in die stofstrate van Nieu-Bethesda.   Daardie fluitjie is later verruil vir 'n mooi klipkunswerk.  Albei betrokke partye dink hulle het gescore uit die deal uit