deur die lens van Suzanne Joubert
deur die lens van Suzanne Joubert

Nog een van die pragfoto's van die uitstekende fotograaf Suzanne Joubert.  Moenie ons vra hoe dit gedoen word nie.  Ons het bloot rondgestaan en weird gelyk en toe ons weer sien het Suzanne al hierdie mooi foto's van ons geneem.  Dit was natuurlik gedoen by die Taalmonument in Paarl